vrijdag 25 juni 2010

Tweede voorlopige reisplan

Aanvullende note:
- Frankryk: 3 dae
- Spanje: 1 dag
- Italië: 5 dae
- Switserland: 2 dae
- Liechtenstein: 1 dag
- Oostenryk: 2 dae
- Tsjeggiese Republiek: 1 dag
- Duitsland: 6 dae
- Nederland: 2 dae
- België: 5 dae

Ons beplan om veral met nagtreine te reis tussen: Frankryk en Spanje, Spanje en Italië, Italië en Switserland, Oostenryk en Praag, Praag en Berlyn, Berlyn en Munchen, Rhynvallei en Amsterdam

Maandag 4 Okt: Vlieg na Europa
Dinsdag 5 Okt: België: slaap in Sint Amands
Woensdag 6 Okt: België
Donderdag 7 Okt: België
Vrydag 8 Okt: Frankryk: slaap in Parys
Saterdag 9 Okt: Frankryk: slaap in Parys
Sondag 10 Okt: Frankryk: slaap in Toulouse

Maandag 11 Okt: Spanje: slaap in Barcelona
Dinsdag 12 Okt: Monaco: slaap in Cinque Terre
Woensdag 13 Okt: Italië: slaap in Florence
Donderdag 14 Okt: Italië: slaap in Civita
Vrydag 15 Okt: Italië (Vatikaanstad): slaap in Rome
Saterdag 16 Okt: Italië: slaap in Rome
Sondag 17 Okt: Italië: slaap in Venesië

Maandag 18 Okt: Switzerland: slaap in Gimmelwald
Dinsdag 19 Okt: Switzerland: slaap in Lucerne
Woensdag 20 Okt: Liechtenstein: slaap in Hallstatt
Donderdag 21 Okt: Oostenryk: slaap in Salzburg
Vrydag 22 Okt: Oostenryk: slaap in Wene
Saterdag 23 Okt: Praag: slaap in Praag
Sondag 24 Okt: Duitsland: slaap in Berlyn

Maandag 25 Okt: Duitsland: Munchen
Dinsdag 26 Okt: Duitsland: Swartwoud
Woensdag 27 Okt: Duitsland: Bavaria
Donderdag 28 Okt: Duitsland: Rothenburg (Romantic Road)
Vrydag 29 Okt: Duitsland: Rhynvallei
Saterdag 30 Okt: Nederland: slaap in Amsterdam/Haarlem
Sondag 31 Okt: Nederland: slaap in Gouda/Rotterdam

Maandag 1 Nov: België
Dinsdag 2 Nov: België: Antwerpen
Woensdag 3 Nov: UNIVERSITEIT VAN ANTWERPEN

Geen opmerkingen:

Een reactie posten