dinsdag 29 juni 2010

Meer realistiese reisplan

OK, so die vorige reisplan was ietwat idealisties.  Met hierdie aanpassing behoort ons nogal 'n paar goed te kan sien, sonder om ons dood te hardloop.  Moes wel 'n paar dinge in die slag laat bly, maar 'n mens kan seker nie altyd kry wat jy wil hê nie.  Alhoewel die slaapplekke aangedui word, sal meeste daarvan seker op nagtreine/hoteltreine wees.  Nuwe plan:

Maandag 4 Okt: Vlieg na Europa
Dinsdag 5 Okt: België: slaap in Sint Amands
Woensdag 6 Okt: Frankryk: slaap in Parys
Donderdag 7 Okt: Frankryk: slaap in Parys
Vrydag 8 Okt: Frankryk: slaap in Parys
Saterdag 9 Okt: Frankryk
Sondag 10 Okt: Switzerland

Maandag 11 Okt: Switzerland
Dinsdag 12 Okt: Italië: oppad Florence toe
Woensdag 13 Okt: Italië: slaap in Florence
Donderdag 14 Okt: Italië: (Vatikaanstad): slaap in Rome
Vrydag 15 Okt: Italië: slaap in Rome
Saterdag 16 Okt: Italië: slaap in Rome
Sondag 17 Okt: Italië: slaap in Venesië

Maandag 18 Okt: Italië: slaap in Venesië
Dinsdag 19 Okt: Oostenryk: slaap in Salzburg
Woensdag 20 Okt: Oostenryk: slaap in Wene
Donderdag 21 Okt: Oostenryk: slaap in Wene
Vrydag 22 Okt: Praag: slaap in Praag
Saterdag 23 Okt: Praag: slaap in Praag
Sondag 24 Okt: Duitsland: slaap in Munchen

Maandag 25 Okt: Duitsland: Munchen
Dinsdag 26 Okt: Duitsland:
Woensdag 27 Okt: Duitsland:
Donderdag 28 Okt: Nederland: slaap in Amsterdam/Gouda
Vrydag 29 Okt: Nederland: slaap in Amsterdam/Gouda
Saterdag 30 Okt: België
Sondag 31 Okt: België

Maandag 1 Nov: België
Dinsdag 2 Nov: België: Antwerpen
Woensdag 3 Nov: UNIVERSITEIT VAN ANTWERPEN

Geen opmerkingen:

Een reactie posten